TRIND Acetone Free Nail Polish Remover

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R93.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

1.  Verwyder naellak maklik en effektief.

2.  Help dat nael nie uitdroog nie.

3.  Sal nie nael smet of streperig vertoon nie.

SKU: 8713539100135 Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

By TRIND het ons ‘n passie vir natuurlike mooi naels.  Ons is dié ekspert in naelversorging en bied ‘n sorgvuldig ontwikkelde reeks van produkte om die ware skoonheid van u naels te toon.  Voorkom naelprobleme deur u naels en naelvliesies  gereeld te hidreer en te versterk. Met TRIND is mooi natuurlike, sterk, gesonde naels moontlik vir elkeen.

Addisionele inligting

Gewig 0.143 kg
Dimensies 32 × 55 × 140 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Acetone Free Nail Polish Remover” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.