TRIND Caring Colour CC118 – Trind’s Truth

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R109.95 BTW ingesluit

48 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

TRIND
Caring Color is ‘n versorgende naellakreeks wat jou naels in optimale kondisie
hou.  Nie alleen is dit ‘n pragtige kleur
nie, maar word jou naels ook beskerm en versterk.  Vir beste resultate, gebruik Trind Caring
Colour in kombinasie met Trind Versorgings produkte.

Advies vir beste resultate

Gebruik
altyd eers ‘n TRIND Base Coat of TRIND Nail Repair as basis naellak.  Dit beskerm, voed en versterk u nael.  Dit help ook om te voorkom dat u naels geel
word.  U kan die basislaag opvolg met een
of twee lagies van u gunsteling kleur. 
Maak seker die een lagie is droog voor u ‘n tweede lagie aanwend.  Sluit u manikuur af met TRIND Caring Colour
Top Coat.

SKU: 87313116 Kategorie:

Beskrywing

Addisionele inligting

Gewig 0.047 kg
Dimensies 28 × 28 × 80 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Caring Colour CC118 – Trind’s Truth” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.