TRIND Cuticle Balsam

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R263.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Mooi, sterk naels begin met die goeie versorging van u naelvliessies / ‘Cuticles’.  Die olie-vrye formule trek vinnig in en is verryk met Vitamine E en B5.

1. Help om beskadigde naelvliesies te herstel

2. Voed droë naelvliessies

3. Voorkom die skeur van naelvlies

SKU: 8713539100111 Kategorie:

Beskrywing

Wend daagliks aan om droë naelvliessies en vel om nael te bevogtig.  Laat toe vir 2 minute om in te trek.  Masseer oortollige produk in naelvlies. Die olie-vrye formule maak die aanwending van naellak vinniger moontlik.    TRIND Cuticle Balsam  kan so gereeld as moontlik gebruik word om te verseker dat u naelvliessies in ‘n goeie kondisie is.  Onthou, ‘n goeie gesonde nael groei uit ‘n goeie gesonde naelvlies.  Vee die bottelnekkie skoon na gebruik.

Addisionele inligting

Gewig 0.0564 kg
Dimensies 38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Cuticle Balsam” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.