TRIND Flexi File

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R66.00 BTW ingesluit

48 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

1. Vyl u naels gemaklik in gewenste vorm.

2. Bestaan uit ‘n fyn kant (180 grit) vir handnaels en growwe kant (100 grit) vir toonnaels

Dames, kyk gerus na ons TRIND Professionale Glasvyl, dit is ‘n vyl in ‘n ander klas.

SKU: 8713539000022 Kategorie:

Beskrywing

Plaas die TRIND Flexi Vyl teen die rand van jou nael en beweeg die vyl in een rigting van links na regs soos wat u sal vyl.  Sit ligte druk op die vyl om u naels korter te maak. Ons raai u ten sterkte af om naels te sny, dit motiveer die split van naels.

Addisionele inligting

Gewig 0.020 kg
Dimensies 25 × 45 × 200 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Flexi File” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.