TRIND Fungal Nail Serum

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R325.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

TRIND Fungal Nail Serum dring diep in u nael en help met die voorkoming in die verspreiding van die fungi.  Dié serum bevat ‘n hoë konsentrasie Keratien.  Keratien herstel en versterk die struktuur van die nael met sigbare resultate binne 2 weke.  Dié produk is verryk met vitamine E en B5.

Voordele

1. Verbeter die kondisie van u nael

2. Help met die voorkoming in die verspreiding van die fungi

3. Herstel en versterk die struktuur van die nael

SKU: 8713539006604 Kategorieë: , Etikette: ,

Beskrywing

Wend soggens en saans 1 druppel serum aan op ‘n skoon droë nael. Masseer liggies in die nael, naelvlies, kante en indien moontlik onder die nael.  Laat toe om droog te word.  Herhaal die daaglikse behandeling vir ‘n periode van 4 weke.  Na 4 weke kan u die serum slegs een keer per dag gebruik tot die fungi heeltemal verdwyn het.  Maak seker die fungi is weg voor u behandeling staak.

LET WEL:  Moet nie met ‘drupper’ aan die geinfekteerde nael raak nie.  Vir beste resultate, gebruik na 4 weke in kombinasie met TRIND Nail Repair Natural of vir mans in kombinasie met TRIND Nail Repair Matt.

Om fungi in naels te voorkom, adviseur ons as volg –

  • Hou u naels kort
  • Voorkom irritasies aan naels, bv naels te lank in skoene
  • Gebruik u eie naeltoerusting indien u ‘n fungi vermoed
  • Steriliseer naeltoerusting na elke gebruik
  • Trek daagliks skoon sokkies aan
  • Wissel u skoene daagliks

Addisionele inligting

Gewig 0.0564 kg
Dimensies 38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Fungal Nail Serum” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.