TRIND Keratin Protector

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R263.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

Beskrywing

Ideaal om te gebruik na die verwydering van gel of akriel of tydens mediese behandeling bv chemo terapie. 

Gebruik in kombinasie met TRIND Keratin Restorer

1.  Beskerm u nael teen eksterne faktore soos water, son ens.

2.  Ondersteun die effektiewiteit van TRIND Keratin Restorer

SKU: 8713539005935 Kategorie:

Beskrywing

Wend ‘n dun ekonomiese lagie TRIND Keratin Protector aan op ‘n skoon droë nael of na die gebruik van TRIND Keratin Restorer.  Maak seker dat hierdie lagie 100 % droog is voor u ‘n lagie van u gunsteling TRIND kleur aanwend.  Vir optimale resultate, gebruik in kombinasie met TRIND Keratin Restorer.  

Stap 1: Verwyder enige vorige lagie naellak of TRIND Keratin Protector met TRIND Acetone Free Naellak verwyderaar.  

Stap 2: Indien in kombinasie met TRIND Keratin Restorer gebruik word, wend ‘n dun ekonomiese lagie Restorer aan.  Laat toe om in te trek en vryf oortollige produk in nael.

Stap 3: Wend TRIND Keratin Protector daagliks aan tot nael genoegsaam herstel het en u naels gesond en sterk vertoon.


Addisionele inligting

Gewig0.056 kg
Dimensies38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Keratin Protector” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.