TRIND Nail Balsam

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R263.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

1. Hidreer u nael

2. Voed u nael

3. Verbeter die kondisie van u nael

SKU: 8713539100104 Kategorie:

Beskrywing

Wend ‘n dun ekonomiese lagie TRIND Nail Balsam aan op ‘n skoon droë nael en laat toe om vir 1 – 2 minute in te trek.  Masseer oortollige produk in u nael met vingerpunt.  Aangesien TRIND Nail Balsam olievry is, kan u direk daarna Nail Repair of enige ander naellak aanverf.

Gebruik TRIND Nail Balsam elke keer wanneer u TRIND Nail Repair of enige ander TRIND Naellak aanwend om te verseker dat u naels in top kondisie bly.  Vir beste resultate gebruik TRIND Nail Balsam in kombinasie met TRIND Nail Repair Natural. Resultate merkbaar na behandeling van 14 dae.

Stap 1: Verwyder die vorige lagie met TRIND Acetone Free Nail Polish Remover.

Stap 2: Wend Nail Balsam aan en laat toe om in te trek vir 1 – 2 minute.

Stap 3: Indien in kombinasie met TRIND Nail Repair Natural gebruik word, wend ‘n lagie Nail Repair bo-oor die Nail Balsam aan vir 2 weke.  U seël nou die Nail Balsam in u nael.  Oplvolg behandeling soos wanneer nodig, maar realisties, twee keer per week indien tyd dit toelaat.

Addisionele inligting

Gewig 0.0564 kg
Dimensies 38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Nail Balsam” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.