TRIND Nail Magic Buffer

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R66.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Die TRIND Nail Magic Buffer maak u naels glad en egalig.  Klein onegalige riffeltjies in u naelplaat word verwyder en gee u nael terselfde tyd ‘n mooi glans.

1. Maak u naels glad

2. Onegalige riffeltjies in u naelplaat word verwyder

3. Gee u naels ‘n glans

SKU: 8713539000008 Kategorie: Etikette: , , , ,

Beskrywing

Gebruik eers die een helfte (swart kant) van die TRIND Magic Nail Buffer.  Maak vinnige bewegings op u nael van links na regs om enige droë naelselletjies te verwyder en om die bloedsomloop op die naelbed te stimuleer.  Gebruik dan die wit helfte van die buffer op dieselfde manier.  Laastens kan u die grys gedeelte ook op dieselfde manier gebruik om ‘n pragtige hoë glans op u nael te verseker.

U kan redelike druk toepas, maar u sal die buffer slegs een keer elke 4 weke gebruik.  Indien u te veel buff, sal u die nael verdun en dit is reeds wat ons nie wil doen nie, maar dit is belangrik om tog die bloedsomloop in die naelbed te stimuleer.

Addisionele inligting

Gewig 0.014 kg
Dimensies 45 × 10 × 182 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Nail Magic Buffer” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.