TRIND Nail Repair Anti-Bite

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R263.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

TRIND het ‘n naelversterker ontwikkel met ‘n onaangename smaak spesiaal vir kinders, mans en vrouens wat naels byt.  Die aktiewe bestanddele van die produk weef die keratien en proteinmolekules aan mekaar en word die nael versterk.

1. Voorkom naelbyt

2. Versterk die struktuur van die nael deur protein- & keratienmolekules met mekaar te verbind

3. Beskerm die vogbalans in die nael

SKU: 8713539100227 Kategorieë: ,

Beskrywing

Wend ‘n dun lagie TRIND Nail Repair Anti-Bite aan op ‘n skoon droë nael of na u Nail Balsam aangewend het.  Verwyder altyd die vorige lagie Nail Repair Anti-Bite met TRIND Asetoonvry naellakverwyderaar voor u ‘n nuwe lagie aanwend.  Gebruik in kombinasie met TRIND Nail Balsam vir beste resultate.

Stap 1: Verwyder die vorige lagie met TRIND Asetoonvry naellakverwyderaar

Stap 2: Wend TRIND Nail Balsam aan, laat toe om vir 1 – 2 minute in te trek in die nael. Masseer oortolige produk in die nael met vingerpunt.

Stap 3: Wend TRIND Nail Repair-Anti-Bite daagliks aan

TRIND Nail Repair Anti-Bite kan so gereeld as moontlik gebruik word tot die gewoonte van byt gebreek is.  Daarna kan dit twee ker per week aangewend word.  Skud die botteltjie deeglik voor gebruik.  Maak die nekkie van die produk deeglik skoon.  Hou buite bereik van kinders.  Volwasse toesig is nodig wanneer kinders die produk gebruik. Probeer om nie aan naelvliese te raak wanneer u die produk aanwend.

Addisionele inligting

Gewig 0.056 kg
Dimensies 38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Nail Repair Anti-Bite” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.