TRIND Nail Repair Natural

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R263.00 BTW ingesluit

1000 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

1. Versterk die struktuur van u nael deur protein en keratien molekules met mekaar te verbind

2. Beskerm vogbalans in u nael

3. Gee u nael ‘n mooi natuurlike glans

SKU: 8713539100005 Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Wend ‘n dun ekonomiese lagie TRIND Nail Repair aan ‘n skoon droë nael of na die gebruik van TRIND Nail Balsam.  Vir mooi sterk naels, kan u elke dag, vir 14 dae ‘n vars nuwe lagie aanwend.  Onthou om elke dag die vorige dag se lagie te verwyder met TRIND Acetone Free Nail Polish Remover.  Vir beste resultate, gebruik in kombinasie met TRIND Nail Balsam.

Stap 1: Verwyder die vorige lagie met TRIND Acetone Free Nail Polish Remover

Stap 2: Wend ‘n dun ekonomiese lagie TRIND Nail Balsam aan en laat toe om vir ‘n minuut of twee in te trek in u naelplaat.  Masseer enige Nail Balsam in u nael met vingerpunt.

Stap 3: Wend TRIND Nail Repair aan.

U kan TRIND Nail Repair so gereeld gebruik soos wat dit nodig is na 14 dae.  Skud u botteltjie voor gebruik.  Maak die nekkie van die botteltjie mooi skoon met naellakverwyderaar.  Hou buite bereik van kinders.  Vermy oogkontak met produk.  Wend produk aan sonder om aan naelvliesies te raak met kwassie.


Addisionele inligting

Gewig 0.566 kg
Dimensies 38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Nail Repair Natural” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.