TRIND Thinner

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R130.00 BTW ingesluit

144 in voorraad

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Met TRIND Thinner vir naellak word die lewensduur van naellak verleng.

1. Verdun ou en dik naellak sonder om die tekstuur van die naellak te verander

2. Maak die aanwending van ou naellak makliker

3. Verleng lewensduur van elke naellak en Nail Repair

SKU: 8713539005874 Kategorie: Etikette: ,

Beskrywing

Voeg ‘n paar druppels TRIND Thinner by dik naellak tot die naellak weer vloeibaar is.  Herhaal tot naellak gewenste tekstuur kry.  Skud die naellak en wag ‘n paar minute voor u die naellak gebruik.  Moet nooit naellakverwyderaar gebruik om u naellak te verdun nie.  Dit verander die tekstuur en kwaliteit van die naellak.  Maak seker dat die botteltjie altyd mooi toe is.

Addisionele inligting

Gewig 0.0564 kg
Dimensies 38 × 38 × 120 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “TRIND Thinner” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.