‘Wintergreen’

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R100.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die blare van Gaultheria procumbens

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOWIN Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die blare van die plant. Die olie werk as effektiewe pynverligting en induseer ontspanning. Dit beveg artritis deurdat dit sirkulasie in die betrokke area stimuleer en afvalstowwe se verwydering bevorder. Die olie het ‘n verwarmende effek en verminder spasmas in die respiratoriese, vertering-, senuwee en spiersisteme

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Wintergreen’” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.