Xzema Vel 75ml

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R191.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Saccharide Isomerate, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Schlerocarya Birrea Oil, Squalane, Ubiquinone, Kigelia Africana Extract, Adansonia Digitata Oil, Citrullus Lanatus (Wild Watermelon) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii Seed Oil, Bulbine Frutescens Leaf Juice, Bensocaine, Caffeine, Lenotus Leonurus

Beskrywing

Produk bevat Baobab olie (dik olie), Mongongo olie (medium-olie), Kalahari spanspek saadolie (dun olie). Hierdie olies vorm ‘n versperring tussen die omgewing en die lewende vel selle. Dit vervang die lipiede tussen die Epidermale selle, om te help met die vel se herstelproses.
Ko-ensiem Q10 stimuleer groei van die basale selle.
Wilde dagga is die anti-jeuk faktor
Bulbine frutenses hou die matriks van die vel ongeskonde
Kan gebruik word deur enige ouderdom & verskeie aanwendings.
Geen kortisoon of steroïede

Addisionele inligting

Gewig 0.0855 kg
Dimensies 3.5 × 14 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Xzema Vel 75ml” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.