Ylang-ylang

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R150.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die blomme van Cananga odorata

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOYLA Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die vars blomme van die ylang ylang boom. Die olie is baie gesog in die parfuum en kosmetiese industrie vir die unieke en sterk geur. Dit verbeter die sirkulasie en verminder die voorkoms van merke, veral op die gesig. Die olie is ook goed vir die groei en gesondheid van hare. Dit is ook effektief teen ekseem en beveg depressie en kan seksuele drang aanwakker in gevalle waar dit gedaal het agv werklading en stres

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Ylang-ylang” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.