Berg River Shake n’ Make Flapjack Mixes Combo Pack (3 x 325g)

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R179.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Shake ‘n Make flapjack mengsels is n vinnige, maklike en gerieflike manier om plaatkoekies te maak.

Voeg slegs water by die droë mengsel in die bottel, skud goed en die deeg is gereed om plaatkoekies te bak!

Geen gesukkel en gemors om die deeg van die begin af te maak nie.

Geen addisionele bakke, mengers of eksta bestandele nodig nie. Die deeg is in die bottel om lekker plaatkoekkies te bak, gereed in minute.

SKU: 3CMB Kategorieë: , , , , Etikette: , ,

Beskrywing

Om ons produk as gelys op Die Plaaswinkel se webtuiste te vier, bied ons n spesiale aanbod aan vir n kombinasie pak van al drie geure

  • Oorspronklik
  • Karringmelk
  • Esdoring-Stroop

Probeer ons produk gerus vandag!!

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Berg River Shake n’ Make Flapjack Mixes Combo Pack (3 x 325g)” te beoordeel