Blommetjie Gedenk aan My T-hemp

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R320.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Beskikbaar in groottes S – 2XL

SKU: NVT Kategorie: Etiket:

Beskrywing

Blommetjie gedenk aan my word gesien as die eerste Afrikaanse “rock”-liedjie.  Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede is. Sommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na boBlommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.”

 Die blom op die ontwerp is die Koning-Protea (Protea cynaroides) en is een van vyf nasionale simbole van Suid-Afrika. Die Koning Protea is die grootste van sy soort en kom voor in die suid-westelike en Suidelike areas in die Wes-Kaap.


Addisionele inligting

Grootte

Small, Medium, Large, X-large, XX-large

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Blommetjie Gedenk aan My T-hemp” te beoordeel