Cape of Storms (Kaap van Storms)

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R320.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Beskikbaar in S – 3XL

SKU: NVT Kategorie: Etiket:

Beskrywing

Kaap van Storms

In 1488 was Bartolomeus Dias die eerste Europeër om, wat later as die Kaap van Goeie Hoop bekend sou staan, te vaar.  Dias het die area “Cabo das Tormentas” genoem omdat baie skepe in in die winterstorms van die Kaap vasgevang en verwoes is. Johannes II van Portugal het die Kaap herdoop na “Cabo da Boa Esperanca” oftewel, Kaap van Goeie Hoop, omdat die ronding van die Kaap ’n handelsroete na die Ooste moontlik gemaak het. Die ontwerp dui ook die jaar, 1652, van die eerste permanente nedersetting aan die Kaap van Goeie Hoop aan. Op 6 April 1652 het die skepe die Drommedaris en De Goede Hoop aan die Kaap aangeland. 


Addisionele inligting

Grootte

Small, Medium, Large, X-large, XX-large, 3XL

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Cape of Storms (Kaap van Storms)” te beoordeel