Groot Vyf T-hemp

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R320.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Beskikbaar in S – 3XL

SKU: NVT Kategorie: Etiket:

Beskrywing

Andries Pretorius: Het die Slag van Bloedrivier gelei met 470 Boere teen sowat 15000 Zoeloes. Pretoria is na hom vernoem.

Paul Kruger: Het die Bybel byna uit sy kop geken, die guerilla-oorlogmetode help ontwerp, was President van die Transvaal en sleutelfiguur in die verkryging van onafhanklikheid van Transvaal as ‘n Republiek.

Koos de la Rey: Bekendheid verwerf vir die oorwinning tydens die slag van Magersfontein in 1899. Ook veldslae in Moedwil, Nooitgedacht, Driefontein en Tweebosch gewen teen die Britse magte. 

Piet Retief: Bekende Voortrekkerleier, sterf aan die hand van die Zoeloe-koning, Dingaan. Pietermaritzburg (Piet Retief en Gerrit Maritz) is gedeeltelik na hom vernoem.

Jan van Riebeeck: Bekend as die stamvader van Afrikaners, het in 1648 en toe weer in 1652 by die Kaap aangeland. Was die Bevelvoerder van die Kaap van 1652 tot 1662. 

 

Addisionele inligting

Grootte

Small, Medium, Large, X-large, XX-large, 3XL

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Groot Vyf T-hemp” te beoordeel