Saffraanbolle

(3 kliënt oorsigte)
  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R250.00 BTW ingesluit

Uit voorraad uit

Beskrywing

https://www.laeveld.co.za/saffraan

Saffraanplant is die bron van die welbekende saffraanstof wat so bekend is in die speserybedryf en peperduur is, of in die geval saffraanduur. Dit is ook gesog in die tekstielbedryf as kleurstof , maar  saffraanblomme het ook verskeie medisinale voordele wat toenemend deur wetenskaplike navorsing gestaaf word.

Kry joune sommer vandag nog en ontsluit die wonderlike en winsgewende potensiaal van die plant.

SKU: lacsaf Kategorie:

Addisionele inligting

Gewig 0.200 kg
Dimensies 3.00 × 8.5 × 20.6 cm
5.0/5
3 resensies
3
0
0
0
0
  1. Juan Gekontroleerde koper

    Puik produk

  2. Lindy

    Baie vriendelike diens. Kan nie wag om my eerste bolle te kan bestel nie.

  3. lerouxra Gekontroleerde koper

    Baie goeie diens

Voeg u resensie by