VlokSkop Rugby Bal – 5

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R375.00 BTW ingesluit

In voorraad

Beskrywing

Vlok Cilliers / VlokSkop rugby balle te koop.  Die blou kleur is die Size 5 vir Hoerskool kinders.

SKU: VlokBlou Kategorieë: , , ,

Beskrywing

Die VlokSkop Rugby balle reeks is van baie goeie gehalte en kwaliteit en is lank getoets deur Vlok self om seker te maak dit is van die beste daar buite. Dit word aanbeveel vir alle Laerskole en Hoerskole. Vlok is baie trots op hierdie reeks gehalte balle waaraan hy sy naam koppel. Dit is eerstens baie goeie balle om mee te skop, maar ook vir hantering ( skills ) en om wedstryde mee te speel.

Addisionele inligting

Gewig 0.5 kg
Dimensies 20 × 15 × 15 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “VlokSkop Rugby Bal – 5” te beoordeel