Wolraad Woltemade T-hemp

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

Hierdie produk is tans uit voorraad en nie beskikbaar nie.

Beskrywing

Beskikbaar in S – 3XL

SKU: NVT Kategorieë: , Etiket:

Beskrywing

Wolraad Woltemade word erken as een van die eerste helde in die geskiedenis van Suid-Afrika.  Op 31 Mei 1773 het die VOC skip, De Jonge Thomas op Woodstock strand op die sand gedryf.  Woltemade se seun was een van die soldate wat die wrak moes oppas om te verhoed dat die inhoud geplunder word.  Woltemade het besoek met sy aankoms gesien dat niks gedoen word vir die matrose aan boord te red nie. Op 65 jarige ouderdom het hy met sy perd, Vonk, sewe keer die branders getrotseer om veertien mense te red en hul na veiligheid te bring aan land. Op die agtste keer het hy en sy perd onder die golwe verdwyn nadat ‘n klomp mense op die perd probeer spring het in hul desperaatheid.  Woltemade se liggaam en die van sy perd het die volgende dag uitgespoel op die strand.

Addisionele inligting

Grootte

Small, Medium, Large, X-large, XX-large, 3XL

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Wolraad Woltemade T-hemp” te beoordeel